Nog 'n verlore skapie.

3 views
Skip to first unread message

Louis Bester

unread,
Mar 7, 2011, 11:26:41 AM3/7/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com
Die Patrysspeurder het weer sy nommer gedoen !!
 
SONJA KOEN is opgespoor ! Sy is al die afgelope 25 jaar in Duitsland en bedryf 'n balletwinkel in Frankfurt am Main. Sy wil vreeslik graag die reunie bywoon en het ons per e-pos gesels.
 
Haar e-pos adres is in...@ballare.de . Ek het ook vir Juffrou Gerda Grobler wie vir ons wiskunde in Gr7 gegee het opgespoor en ook sommer uitgenooi na die reunie. Sy bly in Florida en is nou Mev . Gerda Bezuidenhout , e-pos adres is agc...@gmail.com .
 
Dankie aan Erika Keyser vir haar hulp !!
 
Nou vir die laaste 26 verlore skapies !
 
Groete en laat die inbetalings kom.
 
Louis en Kie.

ki...@law.co.za

unread,
Mar 8, 2011, 12:07:28 AM3/8/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com
Dankie vd inligting oor sonja en juf Gerda - onthou net, ons was nooit in gr 7 nie!

Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!


From: "Louis Bester" <lou...@ionline.co.za>
Date: Mon, 7 Mar 2011 18:26:41 +0200
Subject: Nog 'n verlore skapie.

Lindeque, Pierre

unread,
Mar 8, 2011, 12:09:29 AM3/8/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Bakgat Louis en Erika!

Pierre

 

From: linden-hoersk...@googlegroups.com [mailto:linden-hoersk...@googlegroups.com] On Behalf Of Louis Bester
Sent: 07 March 2011 06:27 PM
To: linden-hoersk...@googlegroups.com
Subject: Nog 'n verlore skapie.

 

Die Patrysspeurder het weer sy nommer gedoen !!



This email and all contents are subject to the following disclaimer:

http://disclaimer.uj.ac.za

Louis Bester

unread,
Mar 8, 2011, 9:21:59 AM3/8/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com
Haai ou Kito
 
Ook maar goed ons het prokureurs in ons midde ! Net jammer hulle kom met beloftes van mense wie hulle ken wat 'n wynlandgoed het en wat wyn kan bottel vir die reunie en dan  .... trou aan die aard van die regsproffesie ... laat hulle die saak uitstel a.g.v. te min inligting , of so iets.
 
Juffrou Grobler het aan ons wiskunde gedoseer in Standerd 7 (1986) . Ons het lekker gesels en het sy by die toentertydse SAUK gaan werk in 1971. Het haar ook genooi na die reunie. Sy het daardie jare by  Christo v Heerden - hulle gelosseer.
 
Groet aan almal , en my geleerde vriend(e).
 
Lewies.
 
  
--
This message has been scanned for viruses and
dangerous content by MailScanner, and is
believed to be clean.



No virus found in this incoming message.
Checked by AVG - www.avg.com
Version: 8.5.449 / Virus Database: 271.1.1/3487 - Release Date: 03/07/11 07:34:00

Christo Smith

unread,
Mar 8, 2011, 11:26:15 AM3/8/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Ja ok man, moenie so fyngevoelig wees nie – die waarheid is dat ek baie van my praktyk se korrespondensie op my eie doen op my e-pos en ek het die ding gestel om al die linden goete (en ander wat nie werksverband is nie) outomaties in ‘n folder te gooi met die gevolg dat ek nie bewus is van al die goed nie want ek kyk nie gereeld daarna nie. As ek dit nie doen met sekere goed nie raak my e-pos onhanteerbaar. Die ander waarheid is dat ek die afgelope maand ‘n besonder rowwe tyd beleef het en weinig tuis was. Nou gaan dit beter. Ek het jou e-pos opgespoor en is jammer oor die oorsig.

 

Wat wil jy weet? Jy sal dit uiteraard nie meer in die prys van die aand kan insluit nie maar as jy wil kan ek vasstel wat die prys van ‘n rooiwyn en dalk ‘n witwyn per bottel sal wees met ons skool se wapen en “Reunie Klas van 1971” op ‘n etiket. Ek glo nie dit gaan meer as R50 per bottel wees nie. Dan kan ons dit dalk daar verkoop om fondse te in. As ek die prys het en ons gee dit vroegtydig deur kan ons dalk nou reeds bestellings kry? Wat sê jy Lewies? Jy sal dalk net vir my die skool se wapen in een of ander formaat moet laat kry. Die wyn kom van Le Provance, net buite Franschoek; so dis nie hierjywyn nie; ek bestel nou en dan by my vriend daar.

 

Nogmaals jammer, maar ek pleit versagtende omstandighede!

 

Groetnis

 

Kito

 


Christo Smith

unread,
Mar 8, 2011, 11:58:26 AM3/8/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Hi Louis, hiers ek weer.

 

So pas met Johan v Rensburg in Franschhoek gepraat. Hy stel voor dat hy vir ons ‘n 1,5 liter baie spesiale port bottel en ‘n etiket van ons keuse op die bottel sit en dit dan alles in ‘n eikehoutkissie verpak. Dit is dan ‘n aandenking wat mens vir ‘n leeftyd kan hou en klein bietjies geniet want dit word natuurlik nie suur soos gewone wyn nie. Hy glo dit sal in die omgewing van R50 per bottel kos, klaar met etiket en verpak en afgelewer waar ookal. Hy het vir Monument se reunie pas rooiwyn verskaf teen R22 per bottel met ‘n etiket - bykans verniet. Hy maak net seker wat die kissies gaan kos en laat my dan weet.

 

Groete

 

Kito

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


Sent: 08 March 2011 04:22 PM
To: linden-hoersk...@googlegroups.com

Louis Bester

unread,
Mar 8, 2011, 1:11:15 PM3/8/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com
Hi Kito
 
Ek moes darem net jou been trek oor die hele situasie. Geen benadeling van regte ! Dit klink na 'n gawe idee en baie billik.  Ek het begroot vir die gedenk-reunie wyn en die R 22-00 per bottel is baie naby die begroting. Wat die 1,5 lt betref dink ek ook dit is gaaf maar wil ek graag die ander maters se idees hoor. Dit behoort regtig iets besonders te wees , maar 'n ekstra. Ek glo dat die kunssinniges onder ons vir ons 'n ou "labelkie" kan maak wat WOW genoeg is om op die wyntjie te plak. Waar is die kunsklas-kinders dan nou ?
 
So... laat asseblief weet hoe julle daaroor voel sodat ons die wyn kan laat bottel en solank laat verouder !  Onthou ouens ... dit is nie my reunie nie ...dit is ONS reunie !  Elke inset word waardeer en na gekyk en probeer om te gebruik.  Die hele reunie lyk al klaar heelwat anders as wat ek aanvanklik in gedagte gehad het ... en dit is die lekkerste daarvan. Die idee is nie om te beindruk nie , maar om te KUIER en mekaar weer te kan sien na al die lange jare.
 
Weereens baie dankie vir ALMAL. Dit is vir my en die dames diekant net 'n plesier om alles so te sien gebeur. 
 
Kito .. daar is dus versagtende omstandighede wat die vonnis dus nou opskort en kom jy die keer weg met 'n waarskuwing !
 
Groetnis
 
Lewies en die Dames.

Version: 8.5.449 / Virus Database: 271.1.1/3490 - Release Date: 03/08/11 07:34:00

he...@mweb.co.za

unread,
Mar 8, 2011, 1:28:14 PM3/8/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Hi Lewies en Kito. Herbert hier. Ek dink die 1.5 L Port is 'n bargain, en ek sal graag hierdie voorstel wil laat plaasvind. Kito dankie vir dit. Dit is defnitief beter as wyn. Ek hoop julle en die ander '71 groep stem saam. Groete aan almal Herbert Brown

Sent from my BlackBerry® wireless device

Date: Tue, 8 Mar 2011 20:11:15 +0200

Cronje, Christoffel

unread,
Mar 8, 2011, 11:34:46 PM3/8/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Klink vir my ook reg.

Stoffel Cronje.

 

cjc

ccr...@distell.co.za

Attention: The legal status of this communication is governed by the terms and conditions published at the following link: http://www.distell.co.za/emailterms.pdf

Visit South Africa's premier producer of fine wines and spirits at http://www.distell.co.za

Johann Saayman

unread,
Mar 9, 2011, 12:36:46 AM3/9/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com
Klink vir my na 'n bargain

Johann Saayman
 
Tel : 011-5528505
Fax : 0865188586
Alt. Fax : 011-5528513
Cell : 0832812712
Email : joh...@roadspan.co.za

C.M. vd Walt

unread,
Mar 9, 2011, 12:50:03 AM3/9/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Hallo almal

Die Web Ateljee op Upington sal namens die Kunsklas se kinners die etikette druk. (Dankie Mnr Disbergen!)

 

Marietjie v d Walt

Fourie, Leon

unread,
Mar 9, 2011, 1:28:12 AM3/9/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com
Hi Almal
 
Stem saam die Port is 'n goeie idee en beslis 'n "bargain".
 
Leon Fourie


From: linden-hoersk...@googlegroups.com [mailto:linden-hoersk...@googlegroups.com] On Behalf Of C.M. vd Walt
Sent: 09 March 2011 07:50
To: linden-hoersk...@googlegroups.com
______________________________________________________________________
NOTICE: This communication and any attachments ("this message") may contain confidential information for the sole use of the intended recipient(s). Any unauthorized use, disclosure, viewing, copying, alteration, dissemination or distribution of, or reliance on this message is strictly prohibited. If you have received this message in error, or you are not an authorized recipient, please notify the sender immediately by replying to this message, delete this message and all copies from your e-mail system and destroy any printed copies.

Anita Calitz

unread,
Mar 9, 2011, 2:13:58 AM3/9/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Ai, dis nou samewerking!!!

 

Dit klink great! Groot dank aan Kito en Helga!!

 

 

 

 

 

Anita Calitz

Sekretaresse / Secretary

Tel  011 792 5222

Fax 011 791 3334

E-mail rbf...@mweb.co.za

 

     

  

cid:image002.jpg@01CA41B5.D35094C0     

                                     See full size image

 

 

 


image001.jpg
image002.jpg
image003.jpg
image004.gif
image005.gif

Anita Calitz

unread,
Mar 9, 2011, 2:17:28 AM3/9/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Gaan met die spesiale idée! Ons kan bietjie ekstra inbetaal. Ek dink die re-unie is goedkoop genoeg vir 2 dae se kuier!!!

 

Mooi man!!

 

Groete

 

 

Anita Calitz

Sekretaresse / Secretary

Tel  011 792 5222

Fax 011 791 3334

E-mail rbf...@mweb.co.za

 

     

  

cid:image002.jpg@01CA41B5.D35094C0     

                                     See full size image

 

 

image001.jpg
image002.jpg
image003.jpg
image004.gif
image005.gif

Anita Calitz

unread,
Mar 9, 2011, 2:29:03 AM3/9/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Ai, dis nou samewerking!!!

 

Dit klink great! Groot dank aan Kito en Helga!!

 

 

 

 

 

Anita Calitz

Sekretaresse / Secretary

Tel  011 792 5222

Fax 011 791 3334

E-mail rbf...@mweb.co.za

 

     

  

cid:image002.jpg@01CA41B5.D35094C0     

                                     See full size image

 

 

 


Sent: Wednesday, March 09, 2011 7:50 AM
To: linden-hoersk...@googlegroups.com

image001.jpg
image002.jpg
image003.jpg
image004.gif
image005.gif

Anita Calitz

unread,
Mar 9, 2011, 2:37:34 AM3/9/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Ai, dis nou samewerking!!!

 

Dit klink great! Groot dank aan Kito en Helga!!

 

 

 

 

 

Anita Calitz

Sekretaresse / Secretary

Tel  011 792 5222

Fax 011 791 3334

E-mail rbf...@mweb.co.za

 

     

  

cid:image002.jpg@01CA41B5.D35094C0     

                                     See full size image

 

 

 


Sent: Wednesday, March 09, 2011 7:50 AM
To: linden-hoersk...@googlegroups.com

image001.jpg
image002.jpg
image003.jpg
image004.gif
image005.gif

Justin du Plessis

unread,
Mar 9, 2011, 2:46:10 AM3/9/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com
Hallo almal, Johann reken dit klink soos `n bargain, dit is defnitief `n bargain!! Gaan voort!
Groetnis
Justin

2011/3/8 Christo Smith <ki...@law.co.za>



--
Justin du Plessis
Tel no: ( Office ) 011 679 - 2352
           ( Fax )    011 679 - 2537
           ( Cell )    082 8982789

FSB no: FSP 7823

Hendrik du Plessis

unread,
Mar 10, 2011, 4:46:06 AM3/10/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com
Louis
Ek het Johan van der Walt (10C) raakgeloop. Hy werk by Mondial Consulting, tel. nr. 082 443 4032, e-pos: jvd...@mondialcons.com. Hy staan nogals langs jou op die klasfoto!
Sal jy vir hom alles wat relevant is deurstuur?
Wie soek jy nog almal?
Hendrik
Fisantspeurder

Sent: Monday, March 07, 2011 6:26 PM
Subject: Nog 'n verlore skapie.

Louis Bester

unread,
Mar 10, 2011, 8:25:24 AM3/10/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com
Ja Nee !  Nou begin die Fisantspeurders en Patrysspeurders en al wat 'n ding is sy nommer doen. Dankie aan Hendrik wie Johan vd Walt opgespoor het .
 
Daar het al 15 ouens inbetaal ook vir die reunie en dinge begin nou na iets lyk. Baie dankie !
 
Groete
 
Lewies en die Girls.
----- Original Message -----
Sent: Thursday, March 10, 2011 11:46 AM
Subject: Re: Nog 'n verlore skapie.

--
This message has been scanned for viruses and
dangerous content by MailScanner, and is
believed to be clean.



No virus found in this incoming message.
Checked by AVG - www.avg.com

Version: 8.5.449 / Virus Database: 271.1.1/3493 - Release Date: 03/09/11 07:25:00

Christo Smith

unread,
Apr 4, 2011, 12:33:35 PM4/4/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Hi Louis en die ander ouens,

 

Die vriend in Franschoek waar die lewenspas stadiger as by ons is het nou na vore gekom. Die port is reg. So 140 bottels het ek gedink. Laat weet as dit meer moet wees. Dink nie minder nie. Sal so ongeveer R40,00 per bottel wees. Sal ongelukkig nie in ‘n kassie gepak wees nie (die akkerhout is klaar in die Kaap), maar dit sal ons logo op he. Louis, nou is dit NB dat iemand die wapen en wat op die etiket moet wees so gou moontlik ontwerp en vir my stuur. As ‘n Kapenaar lank vat om ‘n e-pos te antwoord gaan hy bleddie lank vat om etikette te druk en te plak! Dink dit sal mooi lyk as die dames van die bottels tussen blomme of iets dergeliks ranskik op die funksie met ons etiket en al – iets soos die wapen en “Lindense Hoërskool “ Klas van ’71 “ of so iets. Deesdae praat hulle van Hoërskool Linden, maar ek onthou mev Naude was baie ernstig oor die “Lindense”.

 

Nouja, laat weet asseblief.

Louis Bester

unread,
Apr 5, 2011, 9:44:36 AM4/5/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com
Beste Kito
 
Dankie vir jou antwoord op die Portwyn inset.
 Dit pas nog mooi in by my begroting en sal ek so gou doenlik vir jou die etiket laat kry van Marietjie. Laat my weet hoe die betaling moet geskied en ook die afleweringvan die wyne. Nou kan ons dit ook begin finaliseer. Ek dink 140 bottels is vir eers genoeg. Ons was maar net 146 matrieks en dan kom die paar onderwysers ook by. Almal sal nie by die reunie uitkom nie en dink ek dat daar selfs minder wyn dan nodig sal wees. Sal laat weet.
 
Wat dink die ander maters?
 
Groete
 
Louis en dames. 

Version: 8.5.449 / Virus Database: 271.1.1/3549 - Release Date: 04/04/11 06:35:00

Anita Nel

unread,
Apr 5, 2011, 9:50:17 AM4/5/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Klink goed vir my! 

 

Louis, Mev Blom het my gister  gebel vir reunie besonderhede .Sy wil vreeslik graag ophoogte gehou word. Haar telefoon nommer is 082 923 1411.

 

Sy het nie e –pos nie, maar jy kan nodige goed na hulle lokale poskantoor toe faks J vir aandag “Mev Blom” Datums, pryse ens…. Hulle sal dit  vir niks in die wereld mis nie!!!!!

 

Anita Nel

Blue Property Group

 

c: 084 5555900

o: 011 8071127

e: an...@blueprop.com

 

http://www.blueprop.com/images/BPG_Logo_Blue.gif

Shop 9 Lower Level The Square

c/n Naivasha and Leeukop Roads

Sunninghill Sandton

www.blueprop.com

 

Version: 9.0.894 / Virus Database: 271.1.1/3548 - Release Date: 04/03/11 19:40:00



Ik gebruik de gratis versie van SPAMfighter
269 spam-mails zijn er tot op heden geblokkeerd.

Uw PC enorm traag? Klik voor de oplossing!
image003.jpg

Cronje, Christoffel

unread,
Apr 5, 2011, 10:00:15 AM4/5/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Klink goed.

Stoffel.

 

cjc

ccr...@distell.co.za

Attention: The legal status of this communication is governed by the terms and conditions published at the following link: http://www.distell.co.za/emailterms.pdf

Marianne Holscher

unread,
Apr 5, 2011, 10:08:02 AM4/5/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Louise, Chirsto en die dames

Dankie weereens vir al die moeite.  Dit is spotgoedkoop! So miskien is daar mense wat meer as een bottle wil bestel en een bottle wil hou om met  die 50ste reunie te drink!?

Groete :D

Marianne

 

 

Marianne Hölscher

[mh] interiors + kitchens your one-stop décor operation

14 Bergh Ave, Dalsig, Stellenbosch 7600

t: 021-887-0991

c: 084-460-83-75

f: 086-6177-395

e: in...@mhinteriors.co.za

www.mhinteriors.co.za

Version: 9.0.894 / Virus Database: 271.1.1/3549 - Release Date: 04/04/11 08:35:00

Anita Nel

unread,
Apr 5, 2011, 10:14:28 AM4/5/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Ek sal  graag ‘n kas bestel  en vooruit betaal indien moontlik?

 

Anita Nel

Blue Property Group

 

c: 084 5555900

o: 011 8071127

e: an...@blueprop.com

 

http://www.blueprop.com/images/BPG_Logo_Blue.gif

Shop 9 Lower Level The Square

c/n Naivasha and Leeukop Roads

Sunninghill Sandton

www.blueprop.com

 

 

From: linden-hoersk...@googlegroups.com [mailto:linden-hoersk...@googlegroups.com] On Behalf Of Marianne Holscher


Sent: Tuesday, April 05, 2011 4:08 PM
To: linden-hoersk...@googlegroups.com

Subject: RE: Gedenkwyn.

Version: 9.0.894 / Virus Database: 271.1.1/3550 - Release Date: 04/04/11 20:35:00

image001.jpg

Marianne Holscher

unread,
Apr 5, 2011, 10:19:11 AM4/5/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Ditto Anita

 

Marianne Hölscher

image001.jpg

Johann Saayman

unread,
Apr 5, 2011, 10:33:06 AM4/5/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com
Klink vir my 140 gaan te min wees.

Ek is in.

Groete,

Johann Saayman
 
Tel : 011-5528505
Fax : 0865188586
Alt. Fax : 011-5528513
Cell : 0832812712
Email : joh...@roadspan.co.za

Address
6 Burry Koen Street, Jet Park, Johannesburg, Gauteng

Postal    
PO Box 30550, Jet Park, 1469


Web        
www.roadspan.co.za

.........................................................................................................................................................



Roadspan Group
is a leading Roads Surfacing, Rehabilitation Contractor and Asphalt Supplier in South Africa.


This message contains confidential information and is intended only for the individual named. If you are not the named addressee you should not disseminate, distribute or copy this email. Please notify the sender immediately by email or phone if you have received this email by mistake and delete this email from your system. Email transmission cannot be guaranteed to be secure or error-free as information could be intercepted, corrupted, lost, destroyed, arrive late or incomplete, or contain viruses. The sender therefore does not accept liability for any errors or omissions in the contents of this message, which arise as a result of e-mail transmission. If verification is required please request a hard-copy version.

Anita Nel

unread,
Apr 5, 2011, 10:37:21 AM4/5/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Heeltemal J

image001.jpg
image002.gif
image003.jpg

Louis Bester

unread,
Apr 5, 2011, 2:26:08 PM4/5/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com
Ek dink ons moet dit dan maar in 'n vaatjie - formaat bestel ! En na alles is die 50ste reunie net om die draai ! 'n Kas 1,5lt portwyn , Damm !!!
 
Gee my kans om te sien wat die res van die maatjies se mening is . En dankie vir die respons.
 
Groete
 
Louis en die Anties.

Johan van der Walt

unread,
Apr 6, 2011, 2:27:09 AM4/6/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Klink reg vir my Louis

Groete

 

 

From: linden-hoersk...@googlegroups.com [mailto:linden-hoersk...@googlegroups.com] On Behalf Of Louis Bester
Sent: Tuesday, April 05, 2011 3:45 PM
To: linden-hoersk...@googlegroups.com
Subject: Gedenkwyn.

 

Beste Kito

Anita Calitz

unread,
Apr 6, 2011, 5:26:12 AM4/6/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Hi daar Louis ens

 

Blink idee en uitstekende prys!

Wil ten minste 2 he – een om te bere!

 

Dankie ouens dis baie moeite en organisasie, maar word waardeer!

 

Groete

 

Anita Calitz

Sekretaresse / Secretary

Tel  011 792 5222

Fax 011 791 3334

E-mail rbf...@mweb.co.za

 

     

  

cid:image002.jpg@01CA41B5.D35094C0     

                                     See full size image

 

 

image001.jpg
image002.jpg
image003.jpg
image004.gif
image005.gif
image006.gif
image007.jpg

he...@mweb.co.za

unread,
Apr 6, 2011, 5:40:40 AM4/6/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com
Hi Louis

Ek sal graag 'n kas Gedenkwyn wil bestel. Weet nie of daar 12 of 6 in 'n kas is nie? Kito moet maar laat weet! Die prys is goed en ek dink dat 140 nie genoeg gaan wees nie.

Groete aan almal van julle. Sien daarna uit om julle weer te sien.

Groete


Herbert Brown

Sent from my BlackBerry® wireless device


From: "Anita Calitz" <rbf...@mweb.co.za>
Date: Wed, 6 Apr 2011 11:26:12 +0200
Subject: RE: Gedenkwyn.
image001.jpg
image002.jpg
image003.jpg
image004.gif
image005.gif
image006.gif
image007.jpg

Lenza Post

unread,
Apr 6, 2011, 11:57:30 AM4/6/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com

Is in---wil ekstra 6 bottels huis toe neem om aan te proe tot 50ste.......
 
Dankie vir al die moeite.
 
Lenza

From: Louis Bester <lou...@ionline.co.za>
To: linden-hoersk...@googlegroups.com
Sent: Tue, April 5, 2011 8:26:08 PM
Subject: Re: Gedenkwyn.



Johann Cloete

unread,
Apr 6, 2011, 12:19:16 PM4/6/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com
Dear Louis,
 
Could you please remove hak...@global.co.za which is the late Johann Cloete email and all the group emails keep coming through.
 
Thanking you Margaret Hall (his partner)

richard_j...@chello.at

unread,
Apr 6, 2011, 4:27:39 PM4/6/11
to linden-hoersk...@googlegroups.com
Hi,Lous ,ek sal nie by  die reunie wees nie .Is dit  moontlik  om  i paar bottels te bestel vir die buitelanders.
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages