Vergadering vir Meesterstoeiers

5 views
Skip to first unread message

Putter, Willem WJ

unread,
Jul 8, 2019, 8:50:17 AM7/8/19
to meester...@googlegroups.com

Goeie middag.

 

Ons volgende vergadering is Saterdag 20 Julie om 9:00 by die Noord Gauteng Saal na die oggend oefening.

 

Alle meesterstoeiers is baie welkom en almal het een stem.

 

Die vergadering sal ongeveer ‘n uur lank wees. Sal die persone waarvoor daar ‘n aksie is op die notule seker maak dat daar terugvoering is.

 

Vind aangeheg die notule van die vorige vergadering sowel as ‘n voorlopige agenda van die vergadering op die 20ste.

 

Groete

 

Willem

 



Standard Bank email disclaimer and confidentiality note
Please go to www.standardbank.co.za/site/homepage/emaildisclaimer.html to read our email disclaimer and confidentiality note. Kindly email discl...@standardbank.co.za (no content or subject line necessary) if you cannot view that page and we will email our email disclaimer and confidentiality note to you.


Notules 19 Januarie.pdf
Agenda 20 Julie 2019.pdf

Putter, Willem WJ

unread,
Jul 11, 2019, 2:39:39 AM7/11/19
to meester...@googlegroups.com

Môre Almal,

 

Die vergadering verskuif na Saterdag 27 Julie aangesien die Warrior toernooi op die 20ste aangebied word.

 

Groete

 

Willem

fanie.vermaak

unread,
Jul 11, 2019, 2:56:40 AM7/11/19
to Putter, Willem WJ, meester...@googlegroups.com
Dankie Willem,
ek probeer geskikte datum kry vir funksie
Ek sal jou een of ander bel
Fanie



Sent from my Samsung Galaxy smartphone.

Fanie Vermaak

unread,
Jul 16, 2019, 4:04:07 AM7/16/19
to Putter, Willem WJ, meester...@googlegroups.com
Beste Meester- en Oudstoeiers,

Ons wil graag die datum vasmaak vir kuier van Meesters- en Oud-Stoeiers soos ons verlede jaar bespreek het. Soos julle weet het Willem reeds aangedui dat die Meesters-vergadering na 27 Julie in die NGS Saal verskuif is.

Ek wil graag die voorlopige reelings deurgee sodat ons dit 27ste Jule kan vasmaak.

Ek het net twee moontlike datums wat ek vasgmaak het met die NGS-saal. Sat 7 Sept en Sat 23 November. Dit is die enigste twee datums wat ons die saal kon bespreek en ook waarby geen stoei-aktiwiteit aangedui is nie. Saterdae behoort die beste te werk omdat mense wat van ver af kom nie net vir `n aand kan kom nie.

* Die beplanning is om in die oggend/middig te kuier rondom `n braaivleisvuur en koeldrank(?) en lekker stoeigesels, ienigies tussen 10:00-16:00. Die Lions-klub langs die stoei-saal kan dalk gebruik word vir oggend/middag kuier, dis meer gesellig en het kontantkroeg.
* Tweedens wil ons `n semi-formele dinee reel waarby gades ook by sal wil wees (natuurlike kan hulle ook by die braaivleis wees as hulle stoei wil gesels), so vanaf 18:30 - laat aand.

Ons sal die detail op die vergadering die 27ste bespreek en vasmaak.  Ek wil nie graag enige besprekings/uitnodigings op FB en Whatsapp maak voor dit nie alles gefinaliseer is nie. Bel my enige tyd of antwoord op hierdie groep: 082 7863377. As julle my nie kry nie kan julle met Willem of Pine ook praat.

Elke datum het voor- en nadele. 
Sat 7 Sept is dalk te gou, maar steeds 7/8 weke van nou af en haalbaar. dalk bietjie gou maar tog doenbaar.
Sat 23 November is na die wereldkampieonskappes maar kan dalk bots met seker klub- en werk-afsluitings.

Kan julle asb so gou moontlik reageer dat ons dit kan vasmaak. Ons wil dit graag `n jaarlikse reeling maak

Groete
Fanie Vermaak
082 786 3377

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "meesters-stoei" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to meesters-stoe...@googlegroups.com.
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/meesters-stoei/DB7PR08MB3884A6155911A3EDE7F9B343DAF30%40DB7PR08MB3884.eurprd08.prod.outlook.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages