Notule AJV Dinsdag 13 Junie

0 views
Skip to first unread message

Liesl Du Toit

unread,
Jun 20, 2023, 9:28:47 AM6/20/23
to cantando@bloem bestuur
Beste Bestuur en oud-bestuur

Ter afhandeling van ons termyn stuur ek dan graag die notule van die AJV vir die oud-bestuurslede en dan ook die huidige bestuur. 

Weereens baie dankie kollegas vir 'n wonderlike paar jaar. Ek gaan ons drie wat klaar gemaak het, afhaal van die bestuur epos groep nadat hierdie boodskap uitgestuur is. 

Francois, Louis en nuwe bestuur, beste wense en mag julle sommer baie seën beleef met hierdie wonderlike geleentheid. 

Mooi middag

Vriendelike groete / Kind regards
Liesl

Andries & Liesl du Toit 
Bloemfontein  


Notule AJV 13 Junie 2023.pdf
Notule AJV 13 Junie 2023.docx

Francois Marais

unread,
Jun 20, 2023, 10:54:46 AM6/20/23
to Liesl Du Toit, cantando@bloem bestuur

Beste Liesl

 

Baie dankie vir die finalisering en uitstuur van die AJV-notule, ons opregte waardering! Baie dankie ook vir jou seënwense, ons sien daarna uit om die bestuurspad verder te loop!

 

Ons vertrou dat jou lewe na dese ‘n bietjie rustiger sal verloop!

 

Sien jou later by die kooroefening!

 

Vriendelike groete.

 

Francois

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com.
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/CAH0tn_nYcTbGcAvJS2of%3DMBzG6E%3Dt%2B%2BA_1tQN82nzWAdOOnqAA%40mail.gmail.com.

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages