1. Elizé Heinz: reg met my
2. "33 April": hahaha, het nie gedink dit gaan soveel kopkrap veroorsaak nie! Ek het gedink dis eenvoudig: tel net verder vanaf 30 April (31 April=1 Mei, ens.)
Hiermee ons ledelys na gisteraand se laaste oudisies. Ons staan op 48 in totaal!!! Fantastiese begin vir 2023!
Elizé Heinz, wat met "kraam- en baba verlof" was, het gisteraand laat weet sy kom sluit weer aan vanaand? Vertrou dit is reg met jou Louis?
Dankie Louis - jou verjaarsdag het my laat kop krap en het ek geweet daar is iets rondom dit. Ek het toe maar die beginsel van "phone a friend" gebruik. Baie dankie vir my vriend wat ook probeer het.....33 dae na 30 April het ons by 2 Junie uitgebring. 🤔😉🙃🔅
Vriendelike groete / Kind regards
Liesl
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to