FW: cantando@bloem program ontwerp

0 views
Skip to first unread message

Alet Olivier

unread,
May 16, 2023, 3:27:48 AM5/16/23
to cantando@bloem bestuur

Goeiemore aan almal

 

Vind aangeheg die eerste proewe vir die Mei 2023 program.

 

Hieronder is ook ‘n ontwerp vir die uittrek banier – dit is op dieselfde patroon ontwerp as “goues” van 2019.

 

Julle insette, veranderings en/of korreksies sal baie waardeer word. 

 

Gaan die verskillende tekste asb noukeurig na, inhoudelik en wat ontwerp betref.

 

Groetnis

 

Alet

 

From: shaun munro <shaun...@gmail.com>
Sent: Monday, May 15, 2023 3:40 PM
To: Alet Olivier <apol...@mweb.co.za>
Subject: Re: cantando@bloem program ontwerp

 

 

 

Hi Alet

 

Hier is die nuwe proewe soos bespreek

 

groete

Shaun

 

On Thu, May 11, 2023 at 6:40 PM shaun munro <shaun...@gmail.com> wrote:

 

On Wed, May 10, 2023 at 5:40 PM Alet Olivier <apol...@mweb.co.za> wrote:

Goeiemiddag Shaun

 

Uiteindelik het ons die inhoud van die program vir ons optrede op 28 Mei gefinaliseer.

 

Ek stuur vir jou 4 dokumente aan:

  1. Inligting vir die voorblad (met die grafiese ontwerp soos op die elektroniese plakkaat)
  2. Die binneblad op die A4 landskap format (wat na A5 gevou word).  Die voorstel is dat die agtergrond basis wit moet wees met swart letters, sodat die gehoor die maklik kan lees.  Jy kan besluit of daar ‘n raam/randmotief kan wees wat by die voorblad aanpas.
  3. Die Agterblad met bedankings en die logo’s. Jy kan besluit watter agtergrond daar van toepassing is en of jy die tema van die voorblad gaan voortsit.
  4. Dan gaan daar ‘n los binneblad wees met die koor se geskiedenis en ons nuwe dirigent se CV. Ek stel ook voor ter wille van leesbaarheid dat dit net wit moet wees, of met ‘n rand/raam soos die middelblad.

 

Laat weet asb of my aanduidings duidelik genoeg is, anders skakel ek om dit uit te klaar.

 

Het jy my WA boodskap gekry oor die “pull-up” banier?  Sal jy vir ons dieselfde ontwerp as wat jy in 2019 met die “goud”-motief gedoen het, maar nou met die cantando@bloem se amptelike kleure: blou, rooi en swart op wit agtergrond – het jy nog ‘n voorbeeld van ons kleur logo?

 

Stuur asb ‘n kwotasie vir die ontwerp van die uittrek banier.

 

Ek hoor graag van jou in die verband.

 

Vriendelike groete

 

Alet

image.png
image.png
Cantando Program 2023 (Insert).pdf
Cantando Program 2023.pdf

Liesl Du Toit

unread,
May 16, 2023, 4:02:12 AM5/16/23
to Alet Olivier, cantando@bloem bestuur
Dankie Alet - dit lyk werklik goed.🌸🌸

Die "Meer oor ons" - sien net asb die datum van 1 Januarie 2023. Is die spasiëring reg daar? Lyk net so bietjie ingedruk, maar dit kan dalk anders lyk as dit eers uitgedruk is.

Groete Liesl

Vriendelike groete / Kind regards
Liesl

Andries & Liesl du Toit 
Bloemfontein  




--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com.
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/000001d987c7%24d46dd630%247d498290%24%40mweb.co.za.

Van der Watt, L, Dr [lvdw2@sun.ac.za]

unread,
May 16, 2023, 5:33:36 AM5/16/23
to Liesl Du Toit, Alet Olivier, cantando@bloem bestuur
Aanhegsel 1 laaste par: Kinderkoor ipv Children's Choir? 
Aanhegsel 2 onder oor Handel se werke: een "en" te veel 

From: cantand...@googlegroups.com <cantand...@googlegroups.com> on behalf of Liesl Du Toit <liesl....@gmail.com>
Sent: Tuesday, May 16, 2023 10:01:31 AM
To: Alet Olivier <apol...@mweb.co.za>
Cc: cantando@bloem bestuur <cantand...@googlegroups.com>
Subject: Re: FW: cantando@bloem program ontwerp
 
CAUTION: This email originated from outside the Stellenbosch University network. Do not click links or open attachments unless you recognize the sender and know the content is safe.

The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer
Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bereël. Vrywaringsklousule

Francois Marais

unread,
May 16, 2023, 7:31:04 AM5/16/23
to Alet Olivier, cantando@bloem bestuur

Beste Alet

 

Baie dankie vir die moeite met die program en banier. Ek steun die ander kommentare en het self geen verdere kommentaar nie. Die banier lyk ook uitstekend vir my! Alles lyk regtig baie mooi; ek sien uit na die gedrukte weergawe van die program en die banier in finale uittrekformaat.

 

Vriendelike groete.

 

Francois

--

image001.png
image002.png

Alet Olivier

unread,
May 17, 2023, 2:11:59 AM5/17/23
to cantando@bloem bestuur

Goeiemore almal

 

Baie dankie vir julle almal se vinnige terugvoer oor die program.

  1. Louis, ek gee aandag aan die regstellings;
  2. Terugvoer oor die naam van die kinderkoor: Werner het bevestig dat die amptelike naam van die kinderkoor wel Bloemfontein Children’s Choir is;
  3. Liesl, ek het met Shaun gepraat oor die woorde wat lyk of daar nie spasies is nie (in die Word dokument is dit reg) en dit lyk so wanneer teks “justify” funksie gebruik word.

 

Ek sal die laaste proefkopie wel deurstuur nadat Shaun die veranderinge aangebring het.

 

Ek aanvaar dus dat ek kan voortgaan met die maak van die 2 uittrek baniere soos goedgekeur en tydens ons vergadering bespreek.

 

Groetnis

 

Alet

image001.png
image002.png

Francois Marais

unread,
May 17, 2023, 2:29:49 AM5/17/23
to Alet Olivier, cantando@bloem bestuur

More Alet

 

Baie dankie vir die inligting. Ek is van mening dat jy gerus kan voortgaan soos uiteengesit.

image001.png
image002.png

Liesl Du Toit

unread,
May 18, 2023, 8:03:23 AM5/18/23
to Alet Olivier, cantando@bloem bestuur
Baie dankie vir geweldige groot insette Alet!!

Groot waardering.
Liesl

Vriendelike groete / Kind regards
Liesl

Andries & Liesl du Toit 
Bloemfontein  



Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages