Google Groups no longer supports new Usenet posts or subscriptions. Historical content remains viewable.
Dismiss

" gebed van 'n groen perske " deur ANNESU DE VOS

676 views
Skip to first unread message

@rogers.com

unread,
Nov 17, 2002, 3:38:20 PM11/17/02
to
Annesu de Vos
gebed van 'n groen perske

Here ek dank U
dat die insek sy eier
in die dae van my blommetjie-wees
nie gelę het nie

dat my groen vleis in my skil
kan uitbult
vermeerder sonder die vloek
van vrot

bewaar my dan
teen die hael
teen die steek
van die son -

maar bowenal
bewaar
dié droom
o Heer:
my moederboom
wat vrugte foutloos fabriseer


in...@momslink.co.za

unread,
Jun 21, 2012, 11:10:40 AM6/21/12
to
wat is die betekenis agter die gedig ?

oos...@gmail.com

unread,
Apr 8, 2013, 12:27:05 PM4/8/13
to
Ek was baie lank laas op die Afrikaanse nnusgroep want daar is soveel onkruid wat hier groei. Maar ek is baie bly om te sien jy pos nog so nou en dan iets, Gloudina.

Dankie.

Henry

ronel...@gmail.com

unread,
Dec 10, 2015, 3:52:55 AM12/10/15
to
Gebed van n groen perske is n tiender dogter se gebed van danksegging dat sy steeds onskuldig is ,.. en alhoewel dit in 1980 die Eugene Marias prys vir letterkunde gewen het, is dit nou 35 jaar later niks meer as n tiender mymering en teleurstellend dat daai tydvak slegs dit op gelewer het as pryswenner in vergelyking met Antjie Krog wat in 1972 Januarie-suite uitgee, en waarmee sy dan die Eugène Marais-prys verower. Januarie-suite beleef in 1987 'n sewende druk - iets wat amper ongehoord is vir 'n digbundel in Afrikaans.
0 new messages