Dave skryf
Jy sal vir die Osama stem net met die hoop dat julle meer
> invloed kan kry in die oorheersende blanke regering.
Jy dink gedurig in cliches. Gedurig.
Nee, ek sou nogal graag wou sien
dat Hilary eerste haar kans kon kry,
met Obama as vise-president met die
kans om oor vier of ag jaar president
te word. Maar dit lyk nou of dit nie so
gaan uitdraai nie. Blykbaar gee daar
baie mense vir hom hope geld, en dit
is seker 'n teken dat hy uiteindelik tog
die kandidaat gaan word. Maar hy is
nou, as ek reg onthou, net 46. Dis
effens onnatuurlik om op 54 jaar al
oud-president te word.
Gloudina