Hier lê van die kragtigste afrikaanse beelde vir my- onthou hierdie woorde al vanuit my jeugdae af : < ‘n spieël het gebreek tussen my en hom > Dit is so finaal en oor-en-uit, kan daar 'n meer emosionele beeld wees vir die einde van 'n verhouding? Amper so treffend vir my is Adam Small se woorde: 'Die dice het verkeerd geval', ens ens.
> Hier lê van die kragtigste afrikaanse beelde vir my-
Ja, werklik. Dis die soort gedig wat só goed is in die taal waarin dit geskryf is, dat dit amper nie in 'n ander taal vertaal kan word en nog dieselfde slaankrag behou nie. Soos die beste gedigte van Opperman of van Leipoldt. Dis tog so jammer dat sy so 'n tragiese lewe gehad so, so 'n kort tragiese lewe. Vir haar ontwil, wens ek dat ek kan glo dat sy êrens sit en wéét dat Mandela haar gedig gekies het om die dag te vier toe SA weer op die regte pad begin loop het. Ten spyte van die feit dat haar pa in die parlement van die apartheidsjunta om verskoning gevra het vir sy dogter se tekortkominge.
>> Hier lê van die kragtigste afrikaanse beelde vir my-
> Ja, werklik. Dis die soort gedig wat só goed > is in die taal waarin dit geskryf is, dat dit amper > nie in 'n ander taal vertaal kan word en nog > dieselfde slaankrag behou nie. Soos die beste > gedigte van Opperman of van Leipoldt. > Dis tog so jammer dat sy so 'n tragiese > lewe gehad so, so 'n kort tragiese lewe. Vir > haar ontwil, wens ek dat ek kan glo dat sy > êrens sit en wéét dat Mandela haar gedig > gekies het om die dag te vier toe SA weer > op die regte pad begin loop het. Ten spyte > van die feit dat haar pa in die parlement van > die apartheidsjunta om verskoning gevra het > vir sy dogter se tekortkominge.
> Gloudina
Dec 13 1997 - http://tinyurl.com/4bz4s7 Wat menseregte betref, is die rekord van die setlaars van Europa miskien nog slegter as in Afrika. Hoekom is daar geen Eerste Nasies in Newfoundland nie? Hulle het die laaste een, ‘n vrou, uit die heuwels uitgelok, en haar toe ook doodgeskiet. Op die oomblik is Amnesty International, opposisiepartye en kerke besig om te vra vir ‘n openbare ondersoek na die Ipperwash-insident twee jaar gelede. Daar het Ontario Provincial Police geskiet op lede van ‘n First Nation band wat geprotesteer het teen die integrasie van een van hulle tradisionele begraafplase in ‘n nuwe provinsiale park. Dudley George is doodgeskiet. Die regering het gesê hy was gewapen. Dit blyk onwaar te wees. Dit blyk ook dat die polisie bevele direk uit die hoogste vlakke van die regering gekry het om geweldadig op te tree. So skend ons menseregte hier in Ontario.
> >> Hier lê van die kragtigste afrikaanse beelde vir my- > Wat menseregte betref,
Dave, jy is nou wat ek 'n "ou tannie" noem. Jy sit en kekkel net die hele tyd. As iemand net sy mond oopmaak, dan weet jy van beter. As daar 'n gedig gepos word, dan pos jy amper onmiddellik een van jou eie brousels. En ek het 'n spesmaas jy sit en doen dit op 'n hele ander klomp nuusgroepe ook.
>> >> Hier lê van die kragtigste afrikaanse beelde vir my-
>> Wat menseregte betref,
> Dave, jy is nou wat ek 'n "ou tannie" > noem. Jy sit en kekkel net die hele > tyd. As iemand net sy mond oopmaak, > dan weet jy van beter. As daar 'n gedig > gepos word, dan pos jy amper onmiddellik > een van jou eie brousels. En ek het 'n > spesmaas jy sit en doen dit op 'n hele > ander klomp nuusgroepe ook.
> Penkop van die Derde Republiek
Nou nooi ek julle ander om te gaan kyk na die gedig wat ek gepos het, en deur Gloudina 'n 'brousel' genoem word. Die gedig is 'Daar is geen dood' en dit is gepos 4 dae gelede. Gaan lees dit, en kyk hoe die tannie dit beskryf.
>>> Hier lê van die kragtigste afrikaanse beelde vir my-
>> Ja, werklik. Dis die soort gedig wat só goed >> is in die taal waarin dit geskryf is, dat dit amper >> nie in 'n ander taal vertaal kan word en nog >> dieselfde slaankrag behou nie. Soos die beste >> gedigte van Opperman of van Leipoldt. >> Dis tog so jammer dat sy so 'n tragiese >> lewe gehad so, so 'n kort tragiese lewe. Vir >> haar ontwil, wens ek dat ek kan glo dat sy >> êrens sit en wéét dat Mandela haar gedig >> gekies het om die dag te vier toe SA weer >> op die regte pad begin loop het. Ten spyte >> van die feit dat haar pa in die parlement van >> die apartheidsjunta om verskoning gevra het >> vir sy dogter se tekortkominge.
>> Gloudina
> Dec 13 1997 - http://tinyurl.com/4bz4s7 > Wat menseregte betref, is die rekord van die setlaars > van Europa miskien nog slegter as in Afrika. Hoekom is > daar geen Eerste Nasies in Newfoundland nie? Hulle het > die laaste een, 'n vrou, uit die heuwels uitgelok, en haar toe > ook doodgeskiet. Op die oomblik is Amnesty International, > opposisiepartye en kerke besig om te vra vir 'n openbare > ondersoek na die Ipperwash-insident twee jaar gelede. Daar > het Ontario Provincial Police geskiet op lede van 'n First > Nation band wat geprotesteer het teen die integrasie van een > van hulle tradisionele begraafplase in 'n nuwe provinsiale > park. Dudley George is doodgeskiet. Die regering het gesê > hy was gewapen. Dit blyk onwaar te wees. Dit blyk ook dat > die polisie bevele direk uit die hoogste vlakke van die regering > gekry het om geweldadig op te tree. > So skend ons menseregte hier in Ontario.
> Gloudina
Dave, as ek nog met die Antie Knypbrilletjie gepraat het, sou ek haar gevra het:
1) Weet sy na watter gebroke verhouding Ingrid verwys en wat waarskynlik die aanleidende oorsaak van haar selfmoord was? 2) Wat sy met die woordejie "weer" bedoel in die sin "weer die regte pad begin loop het"?
>> Dave, jy is nou wat ek 'n "ou tannie" >> noem. Jy sit en kekkel net die hele >> tyd. As iemand net sy mond oopmaak, >> dan weet jy van beter. As daar 'n gedig >> gepos word, dan pos jy amper onmiddellik >> een van jou eie brousels. En ek het 'n >> spesmaas jy sit en doen dit op 'n hele >> ander klomp nuusgroepe ook.
>> Penkop van die Derde Republiek
> Nou nooi ek julle ander om te gaan kyk na die gedig wat ek gepos het, > en deur Gloudina 'n 'brousel' genoem word. > Die gedig is 'Daar is geen dood' en dit is gepos 4 dae gelede. > Gaan lees dit, en kyk hoe die tannie dit beskryf.
Dave, kan jy iets ander verwag van Antie Knypbrilletjie van die Eenoog Republiek? Het jy vergeet uit watter fontein sy drink? Kan jy verwag dat 'n Bhuddis begrip sal vir hê vir wat Totius oor die dood sê?
http://www.soyouwanna.com/site/syws/buddhism/buddhism.html "In Buddhism, there is no God, nor any gods or goddesses, seraphim, cherubim, archangels, demons, mythological beasts, familiars, pan-dimensional cyborgs, or talkative shrubbery. That's one thing that distinguishes it from other major religions, and that's also what seems to make it so appealing to the ultra-rational, scientifically trained Western mind. The only steadfast rule about Buddhism is that you accept the teachings of the Buddha (we'll get into these teachings later). The interesting difference is that rather than submitting to a Supreme Being in whom you must believe (lest ye face lightning bolts, fire and brimstone, an eternity spent with Courtney Love), you instead accept the teachings because they're supposed to make you happy. It says that you should follow its teaching because you want to, not because there are consequences if you don't."
"The tricky thing about the Middle Way is the Emptiness of it. Here's what the Buddha said about Nirvana (that is, the paradisical state of enlightenment towards which all Buddhists are journeying):
'Monks, there is that sphere in which there is neither earth nor water, fire nor air: it is not the infinity of space, nor the infinity of perception; it is not nothingness, nor is it neither idea nor non-idea; it is neither this world nor the next, nor is it both; it is neither the sun nor the moon.'
'Monks, I declare that it neither comes nor goes, it neither abides nor passes away; it is not caused, established, begun, supported: it is the end of suffering.'
'What I call the selfless is hard to see, for it is not easy to see the truth. But he who knows it penetrates his craving; and for him who sees it, there is nothing there.'
Buddhism can be frustrating for someone seeking spiritual guidance precisely because the Awakened One perceived the highest wisdom as a kind of absence. Every time you find a star in the Buddhist firmament to guide yourself by, it fades into darkness. That's sort of the point. The truth of the Middle Way is supposed to be beyond the reach of those who are chasing it. Mellow out. Enjoy life. Rejoice in the absence of a great burden of rules and doctrines."
>>>> Hier lê van die kragtigste afrikaanse beelde vir my-
>>> Ja, werklik. Dis die soort gedig wat só goed >>> is in die taal waarin dit geskryf is, dat dit amper >>> nie in 'n ander taal vertaal kan word en nog >>> dieselfde slaankrag behou nie. Soos die beste >>> gedigte van Opperman of van Leipoldt. >>> Dis tog so jammer dat sy so 'n tragiese >>> lewe gehad so, so 'n kort tragiese lewe. Vir >>> haar ontwil, wens ek dat ek kan glo dat sy >>> êrens sit en wéét dat Mandela haar gedig >>> gekies het om die dag te vier toe SA weer >>> op die regte pad begin loop het. Ten spyte >>> van die feit dat haar pa in die parlement van >>> die apartheidsjunta om verskoning gevra het >>> vir sy dogter se tekortkominge.
>>> Gloudina
>> Dec 13 1997 - http://tinyurl.com/4bz4s7 >> Wat menseregte betref, is die rekord van die setlaars >> van Europa miskien nog slegter as in Afrika. Hoekom is >> daar geen Eerste Nasies in Newfoundland nie? Hulle het >> die laaste een, 'n vrou, uit die heuwels uitgelok, en haar toe >> ook doodgeskiet. Op die oomblik is Amnesty International, >> opposisiepartye en kerke besig om te vra vir 'n openbare >> ondersoek na die Ipperwash-insident twee jaar gelede. Daar >> het Ontario Provincial Police geskiet op lede van 'n First >> Nation band wat geprotesteer het teen die integrasie van een >> van hulle tradisionele begraafplase in 'n nuwe provinsiale >> park. Dudley George is doodgeskiet. Die regering het gesê >> hy was gewapen. Dit blyk onwaar te wees. Dit blyk ook dat >> die polisie bevele direk uit die hoogste vlakke van die regering >> gekry het om geweldadig op te tree. >> So skend ons menseregte hier in Ontario.
>> Gloudina
>Dave, as ek nog met die Antie Knypbrilletjie gepraat het, sou ek haar gevra >het:
>1) Weet sy na watter gebroke verhouding Ingrid verwys en wat waarskynlik die >aanleidende oorsaak van haar selfmoord was? >2) Wat sy met die woordejie "weer" bedoel in die sin "weer die regte pad >begin loop het"?
Torreke, sy's gelukkig genoeg om nog Riaan as gespreksvennoot te hê. Kom ons vra hom on haar te vra. Maar eintlikk is dit ook onregverdig om Riaan te vra om met een in gesprek te wees wat SA se huidige pad as die 'regte' pad beskryf. Dis so walglik:-(