Google Groups Home Help | Sign in
soc . culture . south-africa . afrikaans
This is a Usenet group - learn more
Find or start a Google Group about afrikaans.
Active older topics
6 new of 6 - May 15
11 new of 11 - May 15
17 new of 17 - May 14
4 new of 4 - May 14
3 new of 3 - May 14
1 new of 1 - May 13
1 new of 1 - May 13
8 new of 8 - May 13
16 new of 16 - May 13
1 new of 1 - May 12
Related Groups
Low activity, Usenet
Bohemian, Slovak, Moravian and Silesian life.
Low activity, Usenet
Haiti specific development and cultural issues.
Low activity, Usenet
Discussions
View:  Topic list, Topic summary Topics 1 - 10 of 18967  Older »
Description: The Afrikaans language and speakers.
 

Don't see my website 
  Hai, I am priya. This is my website:[link]
By skandhp...@gmail.com  - 2:15am - 1 new of 1 message    

Zimbabwe election 
  Bart <B...@beeenmerg.com> wrote in news:482dc341$0$14343 $e4fe5...@news.xs4all.nl: ...Het schijnt dat Mandela heeft aangeboden Tsvangirai te begeleiden in Zimbabwe, op verzoek van Mbeki, als beschermengel tegen Mugabe. Had gekund natuurlijk.
By Willem-Jan Markerink  - May 16 - 5 new of 5 messages    

Local hero 
  Schalk Burger se suster 'weier om 'n slagoffer te bly' May 15 2008 08:59:51:840PM - (SA) Sarietha Engelbrecht Kaapstad. – Sy weier om ’n slagoffer te bly. Dáárom het ’n moedige me. René Burger (20) haar gister vrywillig geďdentifiseer as die vrou, waaroor daar wyd berig is, wat verlede week ’n verkragting oorleef... more »
By Ferdi  - May 16 - 1 new of 1 message    

Andre Brink oor misdaad in SA 
  Oorgelaat aan barbare’ May 15 2008 08:40:17:147PM - (SA) Hilda Fourie Die bekroonde skrywer André P. Brink het gister uitgevaar oor die land se misdaadkrisis nadat sy susterskind die naweek deur rowers doodgeskiet is. “Dit is onaanvaarbaar dat Suid-Afrika oorgelaat is aan die genade van barbare,” het hy onder meer gesę.... more »
By Ferdi  - May 16 - 4 new of 4 messages    

Gedig waarmee Riaan homself kan vereenselwig 
  LANGENHOVEN DIE ARME BLANKE Ek is 'n arme blanke, sieklik en naar en vuil, stukkend en bijna nakend; wie sal sij lot met mij ruil? Weet julle hoedat mij naam is? Die edelste naam wat jul eer. Ek is 'n Afrikaner wat Afrika's naam verteer. Ek is 'n arme blanke, die kind van 'n voorgeslag van dappere, eerbare helde:... more »
By Riaan  - May 16 - 2 new of 2 messages    

Torreke 
  Torreke, jy neem ook fotos. Opinie oor die twee asseblief. [link] [link]
By Dave  - May 16 - 1 new of 1 message    

Die AWB staan op 
  Mense - Moenie se ek het julle nie betyds gewaarsku nie. Hier kom oorlog, baie gouer as wat jy dink. Rising Right May 10 2008 at 01:12PM Jochrisla Hanekom is pretty enough to bear scrutiny. She has a fragile build; she's the kind of young woman who people - mostly men - would want to protect. But she has the confidence of a warhorse. She condenses her cultural... more »
By Riaan  - May 15 - 10 new of 10 messages    

Vir wie sal jy stem? 
  As jy nou 'n 'VSA burger is en 'n Demokraat, vir wie sou jy stem in die "primaries" ? Gloudina
By Hessie  - May 15 - 8 new of 8 messages    

kôkkelôllie 
  aan daai *kokkelollie in Suid Wes netnou die foto geneem [link] en as jy bereid is om ietwat te wag vir download dié een is 'n paar uur later (of vroeër natuuriik!) [link] Master
By Dave  - May 14 - 1 new of 1 message    

" Bitterbessie Dagbreek " deur INGRID JONKER 
  BITTERBESSIE DAGBREEK Ingrid Jonker Bitterbessie dagbreek bitterbessie son ‘n spieël het gebreek tussen my en hom Soek ek na die grootpad om daarlangs te draf oral draai die paadjies van sy woorde af Dennebos herinnering dennebos vergeet het ek ook verdwaal trap ek in my leed Papegaai-bont eggo... more »
By Hessie  - May 14 - 16 new of 16 messages    

1 - 10 of 18967   « Newer | Older »

XML      
Create a group - Google Groups - Google Home - Terms of Service - Privacy Policy
©2008 Google