Hoe gaan dit Joe !
Daar is n hele klomp (afrikaanse) potgooie op die internet. Klomp wat in die
buiteland gevestig is, en dan natuurlik oor n hele paar vanuit SA ook.
Phil (www.afrikaansinsydney.com en www.massyn.net) en Boerseun (
www.boerseun.com en www.potgooi.com) is die 2 guru's !! , tussen die 2 doen
hulle verskriklik baie vir die Afrikaanse Potgooi gemeenskap.
Daar is ook n Engelse potgooi wat ek kan aanraai na wie jy kan luister, dis
Glenn Verran van www.thezashow.com Alhoewel dit in Engels is, doen Glenn ook
n Tech Potgooi, www.woemf.co.za
As jy enige inligting nodog het, laat weet my, ek help met graagte.
Johan "Klei Lat" de Vries
mail: moddereil...@gmail.com
mail: ad...@potgooi.eu
web: www.potgooi.eu
skype: devries_joe
On 10/06/07, Bow Jong Han < njbo...@gmail.com> wrote:
> Jis,
> Joe Botha hier.
> Ek is besig om 'n paar reviews van potgooi sites te skryf vir die nuwe
> Ons Klyntji*
> Ek's nou besig om links en regs potgooie af te laai - nog nie
> geluister nie, sorry! - kudos dat julle Afrikaans op die net vestig!
> Soos ek die saak sover uittjek is Phil Massyn die guru van Afrikaanse
> potgooie. Laat hoor van jou :-)
> Almal anders is natuurlik net so welkom.
> * Toast Coetzer en Erns Grundlingh se Afrikaanse zine wat so twee keer
> 'n jaar verskyn. As jy 'n copy wil bestel, laat my weet! Noggie seker
> wat dit gaan kos nie, seker so R30 plus P&P. Die nuutste uitgawe het
> 'n CD met onuitgereikte Afrikaanse tunes op - kans is goed die musiek
> sal vir 'gooiers bruikbaar wees met die seën van wie ook al dit sing.
> peace
> jb
--
Johan "Klei Lat" de Vries
mail: ad...@potgooi.eu
web: www.potgooi.eu
skype: devries_joe