Hello Jacob/BAT
Hier is die geskiedenis solank- soos julle kan sien-ek gaan moet fotos
neem, of dit gaan in elk geval eers volgende week beskikbaar wees.
Dirk was die Special Tasks and event organiser, Digby Wesson was Camel
se PR in SA, en die uirdunne is elke jaar op Dirk se plaas en
aangrensende plase langs die Sand Rivier gehou. Ek het Dirk leer ken
toe hy my genader het vir Honda gennies, power washers, en quads.
Hayley en ek was gereeld daar.
Hier is die beskrywing van die geskiedenis:
"Die Disco 200TDI is die kar van Etienne en Klaus. Is in die eerste TC
event gebruik waar Sa mag deel geneem het in Suid Amerika. Et en Klaus
het ook in die jaar die gesogte Team Spirit Award gewen,
Die 300TDI is die 95 CT event kar van die SA span en dit was Marc en
Paul. Die karre is elke jaar vir promosies gebruik en die bordjies op
die bonnet is maar net opgesit vir kosmetiese afwerking. Die span wat
deelneem met die voertuig haal gewoonlik die bordjie af vir n
aandeking. Digby het Mundo Maia bordjies vir die jaar laat maak en n
paar oorgehad. As ek krap sal ek n paar kry. Moontlik kan ek vra om
die oorspronklike bordjies te kry.
Die ou wat die kar koop kry so n bietjie bordjies en miskien ook n
hemp of t hemp saam.
Ongelukkig is al twee ons digitale kameras hier in Pte en sal ons moet
wag tot na die naweek om pics te kry. Moontlik moet jy dit sommer self
neem.
Chat weer later.
Groete
Dirk.
PS: Ek sal kilos ens kry, en die bordlie op die 300 se bonnet na wat
Dirk verwys is vir die Mongolia event wat Digby laat opsit het.