Nutsman

3 views
Skip to first unread message

willemv...@gmail.com

unread,
Feb 7, 2013, 8:58:28 AM2/7/13
to hoedspr...@googlegroups.com

Goeie dag,

 

My naam is Willem van Zyl, ek en my familie is tot 10 Februarie in Hoedspruit om te sien of ons hier gevestig kan raak.

 

Ek kan die volgende dienste lewer:

 

Staal sweiswerk

Bou en herstel van sleepwaens / vuurvegterwaentjies

Herstel en diens van bootmotors, motorfietse en vierwielfietse

Veselglas werk

Spuitverfwerk

Bou en installasie van diefwering en veiligheidshekke

Herstelwerk aan pompe

… en vele meer.

 

Aanbiedings vir voltydse diens of projekte is baie welkom.

Ek het n betroubare LWB bakkie en kode 14 lisensie.

 

Om kennis te maak en die moontlikheid van n werksgeleentheid / projek te bespreek skakel my gerus by

079-103-8092 of 072-482-9877

 

 

Baie dankie

Willem van Zyl

 

Willemv...@gmail.com

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages