AGRIPARK DIESEL DEPOT

6 views
Skip to first unread message

Sonet Meintjies

unread,
Jan 4, 2013, 1:55:30 AM1/4/13
to hoedspr...@googlegroups.com

As gevolg daarvan dat Alcari nie einde Desember 2012 die diesel depot ontruim het nie word ons gedwing om regsstappe teen hulle te neem. Volgens die hofdokumente wat op 03 Januarie 2013 op hulle gedien is, behoort ons hopelik `n hofuitspraak voor die einde van Januarie 2013 te he.

 

Sodra ons wettig kan verkoop vanaf ons perseel sal ons u weer in kennis stel.

 

Groete en beste wense vir die nuwe jaar.

 

EIENAARS AGRIPARK

 

 

 

Sonet Meintjes

AgriPark

079 2068 070

ad...@agri-park.co.za

www.agri-park.co.za

 

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages